Ek Staan “In Die Reën Vir Jou”

Hier is hy nou! My nuwe enkelsnit van my Hartklank Album “In Die Reën Vir Jou“.

Om die vrystelling ekstra spesiaal te maak het ons die liedjie in ‘n nuwe weergawe opgeneem vir die amptelike musiek video en radio vrystelling.

Versprei die reën en “share” die video met jou vriend of vriendin op sosiale media vir wie jy in die reën sal staan.

Geniet dit!

Lees Maandag op hierdie blog die agtergrond storie van die video se verfilming asook die liedjie wat al bykans ses jaar oud is.

20 Comments

    1. Baie mooi song. Ek is n resident dj by n bekende kuierplek in BFN en ek gaan hom verseker speel. Ons cater veral vir afrikaanse musiek daar. Ek glo hy sal lekke afgaan.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s