Ek sing in een van my gunsteling liedjies “Ridder” die woorde “Eks nie ‘n ridder, ‘n ridder op ‘n witperd nie, eks net ‘n man maar eks joune” – maar toe kom Quentin Brown en kom bewys my verkeerd. Daar is toe nog ‘n Ridder op ‘n witperd met hierdie perfekte plan om vir Elrika du Plessis soos in ‘n perfekte sprokiesverhaal te vra om te trou.

Read More