Hartklank (Deluxe)

BUY NOW: JOE FOSTER SHOP GROOTTUNES iTunes

17 Oorspronklike liedjies wat insluit bekendes soos “Pad Na Jou Hart“, “Mona Lisa“, “Vir My Gemaak“, “In Die Reen Vir Jou“, “Voel Jy My Hartklop” asook 4 nuwe snitte soos gewilde duet met Johan C Venter “Hoe Moes Ek Weet“, bekende “Sonder” en meer.

(c) Coleske Artists (p) Coleske Artists – All Rights Reserved

1. Mona Lisa (W&M: Joe Foster)

2. Hartklank (W&M: Joe Foster)

3. Vir My Gemaak (W&M: Joe Foster)

4. In Die Reen Vir Jou (W&M: Joe Foster)

5. Hoendervleis (W&M: Joe Foster)

6. Woorde (W&M: Joe Foster)

7. Voel Jy My Hartklop (W&M: Joe Foster)

8. Ridder (W&M: Joe Foster)

9. Pad Na Jou Hart (W&M: Joe Foster)

10. Antwoord My (W&M: Joe Foster)

11. Net Jy Alleen (W&M: Joe Foster)

12. Bly Nog Net So Bietjie (W&M: Joe Foster)

13. Opstaan (W&M: Joe Foster)

BONUS SNITTE


14. In Die Reën Vir Jou – Radio Weergawe (W&M: Joe Foster)

15. Sonder (W&M: Joe Foster)

16. Hoe Moes Ek Weet – Duet met Johan C Venter (W&M: Joe Foster & Johan C Venter)

17. Hoendervleis – Intiem (W&M: Joe Foster)

REVIEWS:

“It’s amazing. Joe’s strong point, besides his smooth vocals, is his songwriting. This is something we respect a lot” – “This (Hartklank) is one of the best local albums to be released this year” – People Magazine

“…Joe is ’n uiters talentvolle en veelsydige sanger en liedjieskrwyer wat nie noodwendig al wat modegier is, navolg nie, en tog vorendag gekom het met musiek van goeie gehalte wat toeganklik is vir ’n groot gehoor. Hierdie album kan sterk aanbeveel word en behoort nog heelwat treffers op te lewer” – Maroela Media.

 “As Hartklank ’n aanduiding is van wat kom, le ’n blink sololoopbaan vir hom (Joe Foster) voor.” – Huisgenoot


BUY NOW: JOE FOSTER SHOP GROOTTUNES iTunes


CREDITS:

SNIT 1. – 8. 10. 11. & 13. :

Verwerk en Vervaardig deur: MURRAY LUBBE | Pre-Produksie & Programmering: DANNY SMOKE / MURRAY LUBBE l Stemproduksie & Redigering: MURRAY LUBBE | Kitare: JUAN (FLOORS) OOSTHUIZEN | Baskitaar: DENNY LALOUETTE | Klavier: MATTHYS MAREE | Cello: SUSAN MOUTON | Hammond B3: MURRAY LUBBE | Agtergrondstemme: MURRAY LUBBE | Finale Meng: MURRAY LUBBE | Opgeneem en gemeng by: THE HIT FACTORY, PRETORIA & Coleske Studio, Pretoria vir “IN DIE REEN VIR JOU” | Assistent @ The Hit Factory: Shan Fourie | Klavieropname @ ATTERBURY TEATER: “Fuzz” vir Odyssey Records | Album Meester: PAULO AZEVEDO, COLESKE

SNIT 9. & 12. :

Verwerk en Vervaardig deur: JAKE ODENDAAL EN JOE FOSTER | Pre-Produksie & Programmering: JOE FOSTER | Stemproduksie & Redigering: JAKE ODENDAAL & JOE FOSTER | Kitare: JAKE ODENDAAL | Tromme en Redigering: THINUS ODENDAAL | Baskitaar: VERNON HODGETTS | Klavier: JOE FOSTER | Agtergrondstemme: JOE FOSTER | Finale Meng: JAKE ODENDAAL | Opgeneem en gemeng by: MAVEN PRODUCTIONS, DELAREY & RECYCLE RECORDS STUDIOS (JOBURG STUDIO)

Omslag fotos: GERRIE JANSE VAN VUUREN – JVV PHOTOGRAPHY | Omslag Ontwerp: JOHAN C VENTER

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s