Toer Skedule

Toer_Flyer

Die datums hieronder van Die Hartklank Lente Toer hierdie September is net die datums en dorpe/stede wat ons reeds bevestig het. Daar word verseker nog heelwat datums bygevoeg soos wat ons dit bevestig met teaters en venues, tot en met die einde van die maand. So hou hierdie spasie gereeld dop.